Translations:Forgiving Step by Step/17/af

  • Ons versag dikwels verkeerde dinge en onderskei dit nie. Identifiseer hoe die ander persoon teenoor my gesondig het deur dit wat hy/sy gedoen of nie gedoen het nie.
  • ‘n Algemene fout: Ons regverdig die ander persoon. (Ongelukkig is dit so dat as ons dit nie sonde noem nie, kan daar nie vergifnis voor wees nie.)