Translations:Forgiving Step by Step/2/af
In reaksie hierop, onttrek ons onsself dikwels en bou mure om ons op as beskerming. Die gevolg hiervan is dat ons niemand toelaat om naby ons te kom nie en ons raak geïsoleerd. Andersins reageer ons met woede, hou die ander se foute teen hulle of soek wraak. Hierdiek reaksie veroorsaak dat ons verteer word deur die seerkry wat ‘n ander persoon ons aangedoen het.