Translations:Forgiving Step by Step/22/af

  • Ons spreek nou vergifnis uit (“Ek vergeef ___ vir ___”) en besluit om die hele saak aan God oor te gee in Sy hande.
  • ‘n Algemene fout: Ons sê vir God wat om te doen met daardie persoon (ons vloek hom of haar). Of ons sê ons wil vergewe (“Here help my om te vergewe”), maar maak nooit werklik die besluit nie.