Translations:Forgiving Step by Step/24/af

God is die regter en ons kan alle ongeregtighede voor Hom bring. Ons kan verseker weet dat Hy geregtigheid sal laat geskied en elkeen sal beoordeel – dit is nie ons werk nie. Ons het geen reg om ander terug te betaal of om wraak op hulle te neem nie.