Translations:Forgiving Step by Step/7/af
Dit is my keuse alleen. Dit is totaal onafhanklik van die ander persoon, ongeag of hy/sy teenwoordig is of nie. Ons is nie afhanklik van die ander persoon wie ons seergemaak het nie.