Translations:Forgiving Step by Step/8/af
Alhoewel vergifnis goed is vir die ander persoon ook, doen ek dit in die eerste plek vir myself. Wanneer ons vergewe, word ons vry van negatiewe gevoelens soos vrees, woede of bitterheid en ons word weer genees en heel.